Soek    

Verblyf Beskikbaar



Takbok het slaapplek vir 17 persone.  Daar is 5 slaapkamers, elk met sy eie badkamer.


Waterbok het slaapplek vir 8 persone.  


Tannie Molly het 5 slaapkamers en 2 badkamers.  


Die hut het slaapplek vir 6 persone en het 1 badkamer.  


Boesmansholte het slaapplek vir 4 persone, 1 badkamer.  


Die stal het slaapplek vir 14 persone op bunkerbeddens en het sy eie ablusieblok.