Die Riemland Gasteplaas is die ideale plek om na weg te breek. Dit is geleë in die Vrystaatse vlaktes en slegs 150km vanaf Johannesburg. Die venue kan by ons gehuur word vir verskeie funksies - troues, onthale, verjaarsdae en ons beskik ook oor konferensiefasiliteite vir 50 persone.

Die Riemland Gasteplaas het ook bassdamme vir die visvangliefhebber. Open binnekort wynkelder. Wildritte kan ook vooraf gereël word. Verskeie wildsoorte word hier aangehou.

Ons hou ook gereeld events met gaskunstenaars.  Hou ook ons Facebook page dop vir meer inligting!!!!

Kontak gerus vir Irma, of voltooi ons aanlyn Bespreking/Navraag vorm vir meer inligting.