Die stal het slaapplek vir 14 persone op bunkerbeddens en het sy eie ablusieblok.